Eredienste
Registrasie om eredienste by te woon is baie belangrik.
Slegs die eerste 50 persone mag toegelaat word. Elke persoon moet op die lys wees om die dienste by te woon. Geen registrasie – geen toegang.
Daar word 2 dienste in die oggend aangebied – 09:00 in die Erediensruimte en 10:00 in die Saal.
Aanddienste sal ook aangebied word om 18:30.
Lees meer